Word speel-speel woordslim met hierdie fantastiese aktiwiteitsboek!
Wo(o)rdslim is propvol briljante blokraaisels, wonderlike woordspeletjies en lekker kopkrappers. Speel dit op jou eie of daag mekaar uit om te kyk wie eerste die raaisels kan baasraak.
Sagteband
56 bladsye
Word aanbeveel vir ouderdomme 9 jaar en ouer