Collection: MimiKidz: Tippie die olifant

Leer speel-speel saam met Tippie die olifant!

Tippie leer klanke bevat 26 aktiwiteitsboeke in 'n boekpak en is ontwikkel in samewerking met 'n arbeidsterapeut om verskeie vroeë ontwikkelingsvaardighede in te sluit.  Klankvaslegging, korrekte klankvorming vir skryf asook ouditiewe en visuele perseptuele vaardighede vorm deel van hierdie unieke benadering. 

Leer my lees met Tippie Vlak R is beskikbaar as 'n boekpak met 10 boekies.

Leer my lees met Tippie Vlak 1 - 5 is beskikbaar as boekpakke (10 boekies per stel), of as afsonderlike boekies:

Vlak 1 se stories fokus op vokale, drieletterwoorde en sigwoorde.  Kort sinne is maklik om te lees en bou selfvertroue.  .

Vlak 2 se stories fokus op dubbel-, twee- en drieklanke asook sigwoorde.  Kort sinne en vierletterwoorde is maklik om te lees en bou selfvertroue.  

Vlak 3 se stories fokus op langer sinne en kort paragrawe.

Vlak 4 se stories fokus op langer sinne en langer paragrawe. 

Vlak 5 boekies is die perfekte oorbruggingsreeks om kinders te help om met selfvertroue en die ontwikkeling van 'n uitgebreide woordeskat, 'n verskeidenheid van tekste met begrip te kan lees.

Elke boekie se klankfokus word in 'n ander kleur aangedui.  Aktiwiteite agter in elke boekie bevorder woordeskat en leesbegrip.

Leer my doen is ontwikkel deur 'n spraakterapeut en arbeidsterapeut en fokus op fyn motoriese, taal-, konseptuele en perseptuele vaardighede wat jou kind sal help om te ontwikkel wat nodig is vir latere akademiese leer en ontwikkeling.

Tippie doen wiskunde vlak R, 1 en 2 is beskikbaar as boekpakke (10 boeke per stel), of as individuele boeke.

107 products
  • Tippie skryf en uitvee - Boek 5 - Woordspeletjies
    Regular price
    R 85.00
    Sale price
    R 85.00
    Regular price
    Unit price
    per 
    Sold out
  • Tippie skryf en uitvee - Boek 4 - Klankvorming
    Regular price
    R 85.00
    Sale price
    R 85.00
    Regular price
    Unit price
    per 
    Sold out
  • Tippie skryf en uitvee - Boek 3 - Getalle en syfers
    Regular price
    R 85.00
    Sale price
    R 85.00
    Regular price
    Unit price
    per 
    Sold out
  • Tippie skryf en uitvee - Boek 2 - Visuele persepsie
    Regular price
    R 85.00
    Sale price
    R 85.00
    Regular price
    Unit price
    per 
    Sold out
  • Tippie skryf en uitvee - Boek 1 - Skrifpatrone
    Regular price
    R 85.00
    Sale price
    R 85.00
    Regular price
    Unit price
    per 
    Sold out
  • Tippie doen wiskunde - Vlak 1 - Boek 3 - Leer in die wildtuin
    Regular price
    R 65.00
    Sale price
    R 65.00
    Regular price
    R 65.00
    Unit price
    per 
    Sold out
  • Tippie doen wiskunde - Vlak 1 - Boek 2 - Ontdek met inkopies
    Regular price
    R 65.00
    Sale price
    R 65.00
    Regular price
    R 65.00
    Unit price
    per 
    Sold out
  • Tippie doen Wiskunde Boekstel - Vlak 2 - Boek 1-10
    Regular price
    R 549.00
    Sale price
    R 549.00
    Regular price
    Unit price
    per 
    Sold out