Vampierhokkie - Fanie Viljoen

Vampierhokkie - Fanie Viljoen

Regular price
R 169.00
Sale price
R 169.00
Regular price
R 169.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Daar is 'n vampier by die Laerskool Jakkalsdal.  So sê die kinders.  Maar is die storie waar?

Die hokkiespelers Zondi, Kayla en Waggie gaan vandag uitvind.  As hulle hierdie uitdaging verloor, word hulle dalk gebyt ...

Word aanbeveel vir ouderdomme vanaf 9 jaar

80 bladsye