Thomas @ omnibus 3

Thomas @ omnibus 3

Regular price
R 299.00
Sale price
R 299.00
Regular price
R 299.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Die Thomas @-reeks van Carina Diedericks-Hugo is een van die grootste suksesverhale in die Suid-Afrikaanse kinderboekmark.  

Hierdie omnibus bevat die titels:

- Thomas@geraamte.net

- Thomas@rock-ster.net

- Thomas@vrees.net

- Thomas@skaduwee.net

Word aanbeveel vir ouderdomme 11 jaar en ouer

Sagteband

480 Bladsye