Storiekaros

Storiekaros

Regular price
R 149.00
Sale price
R 149.00
Regular price
R 299.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Hierdie vrolike bundel van stories, rympies en speletjies is 'n kleurvolle reis saam met die immergewilde karakters soos Lena, wat haar eie Kersboom in die tuin maak, Benjamin en sy viool, Tyl Uilspieël met al sy streke, en Jakkals en Wolf se manewales.  Skaterlag saam oor tergrympies, leer tel met uittelrympies, en speel weer lekker buite soos in die ou dae met bekende speletjies soos Klippiegooi, Wolf, Wolf, hoe laat is dit?, en Koljander, Koljander.  Leer 'n kleinding ook speel-speel waardevolle lewenslesse soos hoe om nie kwaad te word nie en wat goeie maniere is.  En maak slaaptyd ekstra spesiaal met slaaptydrympies en mooi-droom-stories.