Stil vloei die Komati - Elize Parker
Stil vloei die Komati - Elize Parker
  • Load image into Gallery viewer, Stil vloei die Komati - Elize Parker
  • Load image into Gallery viewer, Stil vloei die Komati - Elize Parker

Stil vloei die Komati - Elize Parker

Regular price
R 219.00
Sale price
R 219.00
Regular price
R 279.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

'n Fratskoeël.  Dis wat die verslaggewers dit genoem het  Die een wat Jaco in die voorkop getref het.  Sy ouers het die drie niggies, Lenore, Tarien en Bella, vir sy dood verantwoordelik gehou.  Jare later word Lenore se hulp ingeroep om die renosterkalfie by Bateleur te help versorg.  Haar droom is om 'n toevlugsentrum vir diereslagoffers van wildmisdaad te stig.  Tarien droom daarvan om 'n skuilhuis vir die slagoffers van mensehandel teen die grens te vestig.  Maar nou is sy al hoe minder oortuig sy is waar sy moet wees.  Bella dra ontwerperspakkies.  Hofsaak na hofsaak maak sy seker die waarheid seëvier.  En nou is hulle deur Tjaart van der Walt, wildboer en een van die rykste suikerrietboere duskant Komatipoort, bymekaar gebring om die bande te knip of te bevestig ...