Riek & Niek:  Allergies vir skool

Riek & Niek: Allergies vir skool

Regular price
R 119.00
Sale price
R 119.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Riek en Niek gaan 'n weddenskap aan.  Hulle gaan hulle bes probeer om vir juffrou Burp ...  e ... juffrou Burke te laat lag!  Daar is net een probleem.  Die wiskunde-onnie is sonder lagspiere gebore.  Haar humorsin is soos die Loch Ness-monster - niemand weet of dit regtig bestaan nie.  Niemand het haar nog ooit gehoor lag nie.  Sy glimlag nooit eens nie.  En as Riek en Niek die weddenskap verloor, wag iets vreesliks ...

Sagteband

48 bladsye

Word aanbeveel vir ouderdomme 7 jaar en ouer