Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar suster Sunette se lewer. In die Reënboogrant Tieners-boeke is Shani-hulle op hoërskool, en daar is hope opwinding, pret en liefdesteleurstellings, met partytjies, kêrels en ander uitdagings van grootword.
Hierdie omnibus bevat die eerste drie titels uit hierdie gewilde reeks:
Partytjies en penaries
Hunks en hamburgers
Raves en rugstekers