Professor Fungus en die onsigbare skurk - Jaco Jacobs

Professor Fungus en die onsigbare skurk - Jaco Jacobs

Regular price
R 89.00
Sale price
R 89.00
Regular price
R 149.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Bennie en Jenny kan nie wag om professor Fungus se nuutste uitvinding op die proef te stel nie.  Die V.E.R.D.W.Y.N.-formule kan jou onsigbaar maak!  Dit klink na vet pret!  Maar dan kry 'n skurk die formule in die hande - en Bennie en Jenny moet help ...