Oupa Zombie - Jaco Jacobs

Oupa Zombie - Jaco Jacobs

Regular price
R 199.00
Sale price
R 199.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Alex se oupa het grys hare.  Hy dra valstande.  Hy kyk graag na reisprogramme op TV.  En hy's skielik mal oor ....  BREIINNNSSS!!!  Alex se oupa is besig om in 'n zombie te verander - en as Alex hom wil red voor die zombiepolisie opdaag, gaan hy 'n paar briljante planne (en hope broccoli) nodig hê.

Recommended class reader for English Grade 4 - 7 HL/6 - 8 FAL