Minki se verjaardag - Jaco Jacobs

Minki se verjaardag - Jaco Jacobs

Regular price
R 129.00
Sale price
R 129.00
Regular price
R 129.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Minki se verjaardag is om die draai.  Sy mag kies - wil sy 'n present hê of 'n partytjie hou?  Minki wil baie graag haar kamer mooi maak ... maar sy wil ook nie die kans laat verbygaan om vir haar maats 'n lekker partytjie te hou nie!  Twee spesiale besoekers by die skool krap egter al haar planne deurmekaar ...  en gee haar 'n baie oulike verjaardag idee.  Maar dit lyk of Danika haar bes gaan doen om te sorg dat Minki 'n goor verjaardag het ...