Lees is pret saam met Krok en Dil! Die prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
Leer die oe-klank in Wat doen jy met my boek:
Krok het 'n groen boek.
Wat doen hy met die boek?
Dil gaan sy bes doen om uit te vind ...