Jan Braai Junior

Jan Braai Junior

Regular price
R 249.00
Sale price
R 249.00
Regular price
R 249.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Jan Braai Junior is 'n boek vir die volgende geslag braaiers in Suid-Afrika.  Danksy Jan Braai se heel beste braairesepte, vereenvoudig met stap-vir-stap instruksies wat maklik is om te volg, kan die hele gesin Jan Braai Junior geniet.

Leer hoe om alles voor te berei wat gebraai kan word - van jou gunstelingvleis en -groente tot brood, slaai en selfs nagereg.  Hierdie gebruikersvriendelike boek dek al die grondliggende braaikennis wat elke Suid-Afrikaner behoort te hê, met basiese toerusting en bekostigbare bestanddele.  Met Jan Braai se wenke en raad sal Jan Braai Junior jou die eerste treë laat gee om die res van jou lewe soos 'n kampioen te braai!