Al wat Wilson Fourie wil hê, is 'n normale lewe en 'n normale gesin. Die soort gesin wat nie die wêreld vol in 'n huis-op-wiele rondtrek nie. Maar op die dorpie Verkeerdevlei wag 'n geheim. 'n Asemrowende geheim wat Wilson met nuwe oë na die wêreld sal laat kyk ...
Sagteband
176 bladsye
Word aanbeveel vir ouderdomme 10 - 12 jaar