Die baie baie snaakse boek - Jaco Jacobs

Die baie baie snaakse boek - Jaco Jacobs

Regular price
R 149.00
Sale price
R 149.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Die kinders in juffrou Seekoei se klas is vanoggend baie besig.  Hulle baljaar en speel, hulle teken prentjies en sing liedjies.  Maar elke nou en dan loer juffrou Seekoei kwaai oor haar bril.  

Waarom lag Hiëna die hele tyd?  Wat is so verskriklik snaaks?

Kom vind self uit in hierdie baie, baie snaakse boek en lag dubbel so hard vir die grappies in die grappieboek op die middelste agt bladsye!