Spring - Fanie Viljoen

Spring - Fanie Viljoen

Regular price
R 169.00
Sale price
R 169.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Rudi en Steven maak 'n snaakse video.  Die soort dom video wat jy maak om 'n meisie te probeer beïndruk.  Kort voor lank het hulle hope aanhangers op YouTube.  Hulle kry selfs 'n bynaam - die Vidiote.  Maar dan ontmoet hulle vir Marco.  Marco het planne.  Opwindende planne.  Gevaarlike planne.  Planne om die Vidiote se toertjies beter en waaghalsiger te maak ...