Skerwe

Skerwe

Regular price
R 219.00
Sale price
R 219.00
Regular price
R 219.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Ses vriende woon 'n musiekfees in die Sederberge by.  Net vyf kom terug...

Vir haar sewentiende verjaarsdag nooi Demi Lee Combrink haar vyf beste vriende saam met haar na 'n musiekfees vir die partytjie van die dekade.  Maar wat veronderstel was om die beste nag van hulle lewens te wees, verander in 'n nagmerrie wat nie een van hulle ooit sal vergeet nie.

Word aanbeveel vir ouderdomme 13 jaar en ouer

Sagteband

127 bladsye