Reënboogrant tieners omnibus 1 - Louise van Niekerk

Reënboogrant tieners omnibus 1 - Louise van Niekerk

Regular price
R 239.00
Sale price
R 239.00
Regular price
R 239.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar suster Sunette se lewer.  In die Reënboogrant Tieners-boeke is Shani-hulle op hoërskool, en daar is hope opwinding, pret en liefdesteleurstellings, met partytjies, kêrels en ander uitdagings van grootword.

Hierdie omnibus bevat die eerste drie titels uit hierdie gewilde reeks:

Partytjies en penaries

Hunks en hamburgers

Raves en rugstekers