'n Hart is net atome - Cecilia Steyn

'n Hart is net atome - Cecilia Steyn

Regular price
R 219.00
Sale price
R 219.00
Regular price
R 219.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

'n Hart is net atome is 'n fantastiese grafiese roman deur Cecilia Steyn:

Pho die Ystervuis.  Dis wat Poh se beste vriend, Theo, haar noem.  Na jare se oefen het sy hierdie jaar oog op die Gouevuistoernooi.  Die enigste probleem is dat haar baie tradisionele Chinese pa net mooi niks wil weet van sy dogter se boksdrome nie.

Asof Poh en haar pa se konstante bakleiery daaroor nie al genoeg is nie, het sy nog 'n probleem:  Sy is stilletjies verlief op Theo, maar hy het skielik net oë vir Nisa - die gewildste meisie in die skool.  Tot almal se verbasing stem Nisa in om met Theo uit te gaan, maar Poh vermoed sy het 'n verskuilde agenda.

Die Ystervuis gaan haar handskoene vir 'n ander soort geveg moet aantrek.  Sy beraam 'n plan om te keer dat Theo in Nisa se kloue beland.  Poh moet net seker maak sy boks nie bo haar gewig nie ...

Word aanbeveel vir ouderdomme 13 jaar en ouer

Sagteband

176 bladsye