Losprys in Parys - Nerine Ahlers

Losprys in Parys - Nerine Ahlers

Regular price
R 199.00
Sale price
R 199.00
Regular price
R 199.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Dienkie kan nie glo dat haar lewe wat gister nog so reg was, so lelik ontspoor het nie.  Vir die eerste keer in 'n baie lang tyd is daar 'n ou wat in haar, Dienkie de Wet, belangstel, en nou wil haar ouers hê sy moet net halsoorkop verdwyn?  En Frankryk toe van alle plekke?  Parys toe?

Sy weet dis heel moontlik "koebaai Eddie" en dit voel vir haar soos die einde van die wêreld.  Totdat sy vir Sergio ontmoet.  Maar sy het nie rekening gehou met die man met die aardboltatoe nie.  Of met die skurke in Suid-Afrika nie ...