![Laaste lewe - Fanie Viljoen](http://hartgoet.co.za/cdn/shop/products/LAPAuitgewers-LaasteLewe_{width}x.jpg?v=1599574596)
Epiese grafiese roman: Die Swart Kraai het Sam se pa doodgemaak, en nou het hy Sam doodgemaak. Sam is egter nie dood nie. Die dood was die sesde van sy sewe lewens en nou het hy nog een oorblywende lewe - om terug te kom en die Swart Kraai dood te maak ...
Word aanbeveel vir ouderdomme 13 jaar en ouer
Sagteband
96 bladsye