Elle-reeks omnibus 1 - Christien Neser

Elle-reeks omnibus 1 - Christien Neser

Regular price
R 289.00
Sale price
R 289.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Elle word gedwing om 'n paar superhipermega-aaklike dinge te doen.  Sy moet:

1. Saam met haar ouers op 'n vakansie na Botswana gaan waar daar zero selfoonontvangs is.

2. Teen haar wil tyd saam met die beterweterige, irriterende, chauvenistiese Mostert-broers deurbring.

3. Na 'n nuwe skool - en koshuis! - gaan.

Hierdie omnibus bevat die eerste drie boeke in die Elle-reeks:  Kondensmelk, Koshuiskoffie en Blou sjokolade