Die Monster In My Melkskommel - René van Zyl

Die Monster In My Melkskommel - René van Zyl

Regular price
R 179.00
Sale price
R 179.00
Regular price
R 199.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Lexi word deur 'n monster gejag.  'n Zombie ...

Niemand glo haar nie, behalwe haar nuwe vriende by die "traumasensitiewe" skool waarnatoe sy moet gaan na Die Insident.  Saam met Zinzi, Taliep en Michael besluit Lexi:  Sy gaan die monster vang en ontmasker.  Sy is paraat en het 'n rugsak vol wapens en planne.  Maar onverwagse vriendskappe en onverwagse gevoelens laat haar als bevraagteken wat sy gedink het sy weet.  Wat is waar, en wat is net in haar kop?