Die meisie op die dak – Cecilia Steyn

Die meisie op die dak – Cecilia Steyn

Regular price
R 189.00
Sale price
R 189.00
Regular price
R 189.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Estelle is skaam vir hulle nuwe huis.  Sy wens die ding met haar pa het nooit gebeur nie.  Sy wens sy hoef nie terug te gaan skool toe nie.  Dan ontmoet Estelle vir Aidan.  Aidan wat saans op die motorhuis se dak sit en kondensmelk eet.  Aiden wat haar dalk weer in wonderwerke kan laat glo.