As mens geluk kon proe - Zelda Bezuidenhout

As mens geluk kon proe - Zelda Bezuidenhout

Regular price
R 195.00
Sale price
R 195.00
Regular price
R 195.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Arnelia is vasbeslote om 'n nuwe blaadjie om te slaan.  Nuwe skool.  Nuwe dorp.  Operasie Nuwe Arnelia.

Ongelukkig loop haar planne sommer van die begin af skeef.  Maar dankie tog vir nuwe vriende soos Dineo, Ilana en Shaun wat die daaglikse dramas van haar lewe ietwat draagliker maak.  En dan is daar Dewald.  Die donkerkop-boerseun me die skewe glimlag...  Toe Dewald se lewe onverwags op sy kop gekeer word, gryp Arnelia en haar vriende in.  Danksy 'n ou geel Kombi, 'n winkelpop genaamd Saartjie en 'n klomp fantastiese resepte begin hulle 'n mobiele snoepie by die skool.

Tienerverhaal propvol humor en deernis, wat bewys dat geluk dikwels in die klein dingetjies skuil.

Word aanbeveel vir ouderdomme 13 jaar en ouer