As jy droom - Daniëlla van Heerden & Megan Werner

As jy droom - Daniëlla van Heerden & Megan Werner

Regular price
R 179.00
Sale price
R 179.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Elke droom begin met 'n dromer.  Megan se droom is om saam met ander tieners 'n vliegtuig te bou en daarmee van Kaapstad na Kaïro te vlieg.  Haar doel is om kinders in ander Afrikalande te inspireer om ook hulle drome vlerke te gee.  Toe die vliegtuig uiteindelik meer as 'n jaar later gereed is, pak sy en haar medevlieëniers 'n reis vol avonture en naelbyt-oomblikke aan.

As jy droom is gebaseer op ware gebeure en is 'n storie van durf, deursettingsvermoë, hoop en hartseer.  'n Avontuur met soveel adrenalien dat jy dit dalk vergesog sou noem - as dit nie die waarheid was nie ...