Pampoenpit kry 'n beat - Bianca Flanders

Pampoenpit kry 'n beat - Bianca Flanders

Regular price
R 149.00
Sale price
R 149.00
Regular price
R 149.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Pampoenpit word een oggend wakker met 'n spesiale liedjie in haar hart.  'n Op en wakker beat wat binne in haar borrel en bruis ...

Die musiek is ongeduldig, dit wil almal graag laat sing.  Die ritme wil die hele buurt laat dans en laat rondspring.

Kort voor lank vaar Pampoenpit die strate in om haar spesiale liedjie met almal te deel.

Word aanbeveel vir ouderdomme 5 jaar en ouer

Sagteband

32 bladsye