Op die plaas:  Tjoppie se hart is seer

Op die plaas: Tjoppie se hart is seer

Regular price
R 109.00
Sale price
R 109.00
Regular price
R 109.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Tjoppie se hart is seer omdat die ander varke lelik was met hom.  Sy maats help hom om weer beter te voel.  Hulle besluit om die ander varke 'n les te leer, maar is 'n koei, 'n donkie, 'n vark en 'n hoender sterk genoeg om teen vier groot varke tou te trek en te wen?

Op die plaas-emosiereeks bied 'n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil help om hulle emosies beter te verstaan en te hanteer.