Op die plaas:  Smiley verloor sy glimlag

Op die plaas: Smiley verloor sy glimlag

Regular price
R 109.00
Sale price
R 109.00
Regular price
R 109.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Smiley het sy glimlag verloor.  Hy is nie vandag so vrolik soos ander dae nie.  Sy maats help hom om na sy glimlag te soek, maar toe hulle dit nie kan kry nie, besluit hulle om maar liewer sokker te speel.  Almal speel lekker saam, maar is dit genoeg om Smiley weer te laat glimlag?

Op die plaas-emosiereeks bied 'n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil help om hulle emosies beter te verstaan en te hanteer.