Op die plaas:  Karamel se bene bewe

Op die plaas: Karamel se bene bewe

Regular price
R 109.00
Sale price
R 109.00
Regular price
R 109.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Karamel staan in die hoek van die skuur en bewe.  Sy is bang vir die donderweer.  Toe die ander diere erken dat die geraas hulle ook bang maak, voel sy 'n bietjie beter.  En toe die ophou reën en die son vir 'n rukkie agter die wolke uitkom, waag sy dit om saam met haar maats buitentoe te gaan.  Hoe gaan sy reageer as dit weer begin reën?

Op die plaas-emosiereeks bied 'n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil help om hulle emosies beter te verstaan en te hanteer.