Ek kan vlieg - Fifi Kuo

Ek kan vlieg - Fifi Kuo

Regular price
R 139.00
Sale price
R 139.00
Regular price
R 139.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Inspirerende prenteboek:  Klein Pikkewyn wil baie graag vlieg.  Hy dink hy kan.  Hy weet hy kan.  Maar pikkewyne kan mos nie vlieg nie?  Of kan hulle?

Word aanbeveel vir ouderdomme 3 jaar en ouer

Sagteband

32 bladsye