Ben en die boelies

Ben en die boelies

Regular price
R 169.00
Sale price
R 169.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Ben word geteister deur nie net een nie, maar twee boelies by die skool.  Die Koen-tweeling maak hom bang en ongelukkig en hy wil nie eers meer skool toe gaan nie.  Mamma herinner Ben dat hy nooit bang hoef te wees as Jesus by hom is nie.  Ben ontdek dat daar ander maniere is om boelies te hanteer.