Tippie skryf en uitvee - Boek 5 - Woordspeletjies

Tippie skryf en uitvee - Boek 5 - Woordspeletjies

Regular price
R 85.00
Sale price
R 85.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

In Tippie skryf-en-uitvee, boek 5:  Woordspeletjies leer kinders om visueel perseptuele vaardighede toe te pas wat nodig is vir lees- en skryfvaardighede, asook om die korrekte lettervorming te gebruik wanneer hul skryf.

Hierdie reeks is ontwikkel in samewerking met 'n arbeidsterapeut om verskeie vroeë fynmotoriese en visio-motoriese integrasievaardighede in te sluit.  Die reeks bestaan uit vyf titels wat fokus op die aanleer van skryf- en visueel perseptuele vaardighede.

Die Tippie skryf-en-uitvee-reeks sluit 'n verskeidenheid versteekte kurrikulum uitkomste in, met visuele struktuur vir 'n duidelike begin en einde.  'n Gestruktureerde werkswyse met 'n fokus op links na regs en bo na onder word ook van die begin af aangeleer.

Tippie maak dit maklik om speel-speel te leer.