Tippie skryf en uitvee - Boek 4 - Klankvorming

Tippie skryf en uitvee - Boek 4 - Klankvorming

Regular price
R 85.00
Sale price
R 85.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

In Tippie skryf-en-uitvee, boek 4:  Klankvorming leer kinders klankvorming, klankvaslegging en ook nuwe woordeskat.

Hierdie reeks is ontwikkel in samewerking met 'n arbeidsterapeut om verskeie vroeë fynmotoriese en visio-motoriese integrasievaardighede in te sluit.  Die reeks bestaan uit vyf titels wat fokus op die aanleer van skryf- en visueel perseptuele vaardighede.

Die Tippie skryf-en-uitvee-reeks sluit 'n verskeidenheid versteekte kurrikulum uitkomste in, met visuele struktuur vir 'n duidelike begin en einde.  'n Gestruktureerde werkswyse met 'n fokus op links na regs en bo na onder word ook van die begin af aangeleer.

Hierdie boek sluit aan by Tippie leer klanke.  Ons beveel aan dat jy die klanke reeks saam met hierdie boek gebruik.