Tippie skryf en uitvee - Boek 1 - Skrifpatrone

Tippie skryf en uitvee - Boek 1 - Skrifpatrone

Regular price
R 85.00
Sale price
R 85.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

In Tippie skryf-en-uitvee, boek 1:  Skrifpatrone leer kinders om voorbereidende skriflyne en patrone te bemeester, wat die grondslag vorm vir die aanleer van handskrif- en skryfvaardighede.

Hierdie reeks is ontwikkel in samewerking met 'n arbeidsterapeut om verskeie vroeë fynmotoriese integrasievaardighede in te sluit.  Die reeks bestaan uit vyf titels wat fokus op die aanleer van skryf- en visueel perseptuele vaardighede.

Die Tippie skryf-en-uitvee-reeks sluit 'n verskeidenheid versteekte kurrikulum uitkomste in, met visuele struktuur vir 'n duidelike begin en einde.  'n Gestruktureerde werkswyse met 'n fokus op links na regs en bo na onder word ook van die begin af aangeleer.

Tippie maak dit maklik om skryf op 'n ouderdomsgepaste en kindgerigte wyse aan te leer.