Tippie se vakansie (vlak 5, boek 2)

Tippie se vakansie (vlak 5, boek 2)

Regular price
R 45.00
Sale price
R 45.00
Regular price
R 49.95
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Leer my lees met Tippie Vlak 5 is die perfekte oorbruggingsreeks om kinders te help om met selfvertroue en die ontwikkeling van 'n uitgebreide woordeskat, 'n verskeidenheid van tekste met begrip te kan lees.

Die reeks bevat kort, prettige stories oor alledaagse avonture wat vermaak en waarmee die leser kan identifiseer, terwyl woordeskat, taal en begrip tegelykertyd ontwikkel.

Elke boek bevat 'n woordeskatlys, vrae wat begrip toets, hoërorde-denkvrae en vrae om visuele geheue te stimuleer asook taalaktiwiteite.