Tippie Leer Klanke Boekpak

Tippie Leer Klanke Boekpak

Regular price
R 399.00
Sale price
R 399.00
Regular price
R 399.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Leer klanke saam met Tippie die olifant!

Tippie leer klanke is ontwikkel in samewerking met 'n arbeidsterapeut om verskeie vroeë ontwikkelingsvaardighede in te sluit.  Klankvaslegging, korrekte klankvorming vir skryf asook ouditiewe en visuele perseptuele vaardighede vorm deel van hierdie unieke benadering.

Leer my klanke sluit 'n verskeidenheid versteekte kurrikulumuitkomste in met visuele struktuur vir 'n duidelike begin en einde.  'n Gestruktureerde werkswyse met 'n fokus op links na regs, bo na onder, word ook van die begin af aangeleer.  Leergereedheid is belangrik.

Tippie leer klanke is 'n maklike manier om klanke op 'n ouderdomstoepaslike en kindgerigte wyse aan te leer.