Tippie doen wiskunde, Vlak 1 boekpak

Tippie doen wiskunde, Vlak 1 boekpak

Regular price
R 549.00
Sale price
R 549.00
Regular price
R 549.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde beginsels in elke boek.

Die Vlak 1 Wiskunde-reeks fokus op die voorkennis van Vlak R en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid.  Vlak 1 gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas na aanleiding van spesifieke Tippie-temas.  Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek 1 begin om vaslegging te verseker.

Die breë uitkomste in hierdie reeks is getalle, bewerkings en verwantskappe.  Patrone, funksies en algebra asook ruimte, vorm, meting en datahantering word deurlopend in hierdie reeks aangeleer.

1.  Ontdek in die tuin

2.  Ontdek met inkopies

3.  Leer in die wildtuin

4.  Ontdek met diere

5.  Leer in die veld

6.  Ontdek by my verjaardag

7.  Leer met sport

8.  Leer van rand en sent

9.  Leer in die kombuis

10. Ontdek speel-speel meer