Tippie doen wiskunde - Vlak 1 - Boek 2 - Ontdek met inkopies

Tippie doen wiskunde - Vlak 1 - Boek 2 - Ontdek met inkopies

Regular price
R 65.00
Sale price
R 65.00
Regular price
R 65.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde beginsels in elke boek.

Die Vlak 1 Wiskunde-reeks fokus op die voorkennis van Vlak R en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid.  Vlak 1 gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas na aanleiding van spesifieke Tippie-temas.  Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek 1 begin om vaslegging te verseker.

Die breë uitkomste in hierdie reeks is getalle, bewerkings en verwantskappe.  Patrone, funksies en algebra asook ruimte, vorm, meting en datahantering word deurlopend in hierdie reeks aangeleer.

Kernkonsepte in Boek 2:

- Getalbegrip 1 - 12

- Dae en maande

- Tyd:  ure

- Heel, half en kwarte

- Storiesomme