Leer My Lees Met Tippie Die Olifant - Vlak R Boekstel

Leer My Lees Met Tippie Die Olifant - Vlak R Boekstel

Regular price
R 449.00
Sale price
R 449.00
Regular price
R 449.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant.

Leer my lees met Tippie, Vlak R, is trots Suid-Afrikaanse ontluikende leesboeke wat vroeë geletterdheid ondersteun.  Jong kinders word blootgestel aan hoëfrekwensiesigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies.  Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture.

Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou.