Leer my lees met Tippie die olifant - vlak 5 boekstel

Leer my lees met Tippie die olifant - vlak 5 boekstel

Regular price
R 445.00
Sale price
R 445.00
Regular price
R 449.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Leer speel-speel lees met Tippie die olifant!  

Vlak 5 se stories fokus op langer sinne, langer paragrawe en 'n moderne uitleg om Tippie se avonture af te sluit voordat kinders 'n verskeidenheid ander tekste met selfvertroue kan lees.  Tippie stel die kind bekend aan nuwe kontekstuele woordeskat en is steeds maklik om te lees en bou selfvertroue.  

1.  Tippie en Buks juig

2.  Tippie se vakansie

3.  Tippie en die tandemuis

4.  Tippie en die wildtuin

5.  Tippie se plan

6.  Tippie en die kompetisie

7.  Tippie braai vleis

8.  Tippie en Buks speel

9.  Tippie en die skaapskeerders

10. Tippie en die orkes