Spel Avontuur
Spel Avontuur
  • Load image into Gallery viewer, Spel Avontuur
  • Load image into Gallery viewer, Spel Avontuur

Spel Avontuur

Regular price
R 199.00
Sale price
R 199.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Spel Avontuur is 'n prettige manier om spelling te oefen of nuwe woorde te leer.  Rol die dobbelsteen, spel jou woord korrek en beweeg langs die pootgedrukte pad deur die oerwoud om die skatkis te vind wat in die grot versteek is.  Maar pasop - daar is gevare langs die pad!

Spelwoorde word in twee ouderdomsgroepe opgedeel:  7 - 9 jaar en 10+ jaar

Geskik vir 2 - 6 spelers