Kinder Woordkrabbel
Kinder Woordkrabbel
Kinder Woordkrabbel
Kinder Woordkrabbel
  • Load image into Gallery viewer, Kinder Woordkrabbel
  • Load image into Gallery viewer, Kinder Woordkrabbel
  • Load image into Gallery viewer, Kinder Woordkrabbel
  • Load image into Gallery viewer, Kinder Woordkrabbel

Kinder Woordkrabbel

Regular price
R 229.00
Sale price
R 229.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Kinder Woordkrabbel is 'n klassieke blokkiesraaisel-uitdagingspel vir 2 - 4 spelers, met die verskil dat dit 'n tweesydige bord bevat:  

- Die een kant van die speelbord bied vir jonger kinders (5jr +) die geleentheid om te leer hoe dit alles werk.  Prentjies word by elke segment geplaas - leidrade om woorde te spel.

- Die tweede kant van die speelbord is ontwerp vir ouer kinders (8jr +) - spelers moet hul letterteëls gebruik om woorde te maak;  een letter van die eerste woord moet op die blokkie met die ster (in die middel van die bord) geplaas word. 

Inhoud:

- 1 x tweesydige speelbord

- 100 letter teëls 

- 1 x teëlsak

- instruksies