Tippie skryf en uitvee - Boek 3 - Getalle en syfers

Tippie skryf en uitvee - Boek 3 - Getalle en syfers

Regular price
R 85.00
Sale price
R 85.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

In Tippie skryf-en-uitvee, boek 3:  Getalle en syfers leer kinders om getalle en syfers korrek te vorm en te skryf.  Getalbegrip van 1 - 10 word ook ingeoefen.

Hierdie reeks is ontwikkel in samewerking met 'n arbeidsterapeut om verskeie vroeë fynmotoriese en visio-motoriese integrasievaardighede in te sluit.  Die reeks bestaan uit vyf titels wat fokus op die aanleer van skryf- en visueel perseptuele vaardighede.

Die Tippie skryf-en-uitvee-reeks sluit 'n verskeidenheid versteekte kurrikulum uitkomste in, met visuele struktuur vir 'n duidelike begin en einde.  'n Gestruktureerde werkswyse met 'n fokus op links na regs en bo na onder word ook van die begin af aangeleer.

Hierdie boek kan saam met Tippie doen wiskunde:  Vlak R gebruik word vir die ontwikkeling van basiese wiskunde geletterdheid.