Zoem!  Avontuur op 'n eiland

Zoem! Avontuur op 'n eiland

Regular price
R 99.00
Sale price
R 99.00
Regular price
R 139.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Reis saam met Alex en Christiaan en beleef opwindende avonture!

Wanneer Alex se ouer nefie, Christiaan, sy eerste kar kry, is dit die begin van die twee seuns en Tjomper die hond se tydreise.  Want dit is nie sommer enige kar nie, hierdie kar het 'n spesiale knoppie wat jou na 'n ander plek kan laat ZOEM!

Alex, Christiaan en Tjomper beland saam op 'n eiland met 'n seerower.  En die seerower wil nie sy eiland deel nie!

Word aanbeveel vir ouderdomme 7 jaar en ouer

47 bladsye