Vind uit!  Kodering

Vind uit! Kodering

Regular price
R 99.00
Sale price
R 99.00
Regular price
R 169.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Wou jy nog altyd weet hoe rekenaars dink?  Of wat 'n rekenaarvirus is?  Nou kan jy uitvind!  Hierdie boek is propvol fassinerende feite en verstommende prente uit die wêreld van kodering.

Ander titels in die reeks:  Aarde, Robotte, Haaie, Ingenieurswese en Wetenskap