My ouma is 'n rock-ster - Jaco Jacobs

My ouma is 'n rock-ster - Jaco Jacobs

Regular price
R 129.00
Sale price
R 129.00
Regular price
R 169.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Rikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep OUMA!  Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte, en gaan na partytjies toe saam met die staatspresident.  Sy het selfs haar hare grasgroen gekleur en rits in ‘n bloedrooi sportmotor rond!  Maar om die kleinseun te wees van die beroemdste ouma in die land, kan partykeer gevaarlik wees …

Word aanbeveel vir ouderdomme 7 jaar en ouer

Sagteband

40 bladsye