Kiets in Parys

Kiets in Parys

Regular price
R 99.00
Sale price
R 99.00
Regular price
R 179.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Kiets is anders as die ander katte in die agterstrate van Parys.  Sy kan enige iets doen waarop sy haar kop sit.  Selfs wanneer ander nie in haar glo nie. 

Sy verlaat haar katfamilie en gaan ontdek die stad waar sy die aande om dans en sing.  Op haar reis ontmoet sy die legendariese Edith Piaf en Josephine Baker.  Kort voor lank is sy ook beroemd.  Maar is dit regtig die lewe wat sy wil hê?  Katte het bowenal nege lewens, jy weet …

Pragtige illustrasies deur Piet Grobler.