Kaptein Verdwyn - Fanie Viljoen

Kaptein Verdwyn - Fanie Viljoen

Regular price
R 119.00
Sale price
R 119.00
Regular price
R 179.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Wat sal jy doen as jy onsigbaar kan raak?  Kyle is moeg daarvoor dat die skoolboelie op hom pik.  Denzel, die Draak knou gedurig ander kinders af, terg hulle en vat hulle pousebroodjies.  Toe Kyle ‘n nuwe selfoon kry, laai hy ‘n vreemde app af – een wat belowe om jou onsigbaar te maak!  En hy besluit dit is tyd om die boelie ‘n les te leer …

Word aanbeveel vir ouderdomme 9 jaar en ouer

Sagteband

72 bladsye