Die leeutemmer se assistent

Die leeutemmer se assistent

Regular price
R 129.00
Sale price
R 129.00
Regular price
R 189.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Niks opwindends gebeur ooit op die dorpie Kraaipan nie.  Veral met met Martjie nie. Maar toe beland sy saam met 'n leeu in een van die Pagel-sirkus se treintrokke.  En Martjie se lewe sal nooit weer dieselfde wees nie ...